Menu

New lease on life!

marlene_karla.jpg

Karla!

Baie, baie dankie vir hou groot aandeel in my nuwe oe and my new lease on life!

Baie dankie ook dat jy altyd sag met my gewerk het, en vir jou deduldige en detailed verduidelikings op al my vrae as we went along! 

Stuart is indeed a lucky man to have you as his assistant! Volgende keer drink ons 'n lekker en laaaaaang drink iewers!

Liefde Marlene

back to top